A tot Z van Kindersiektes
Wat om te doen:
* Vermy klere wat die vel kan irriteer soos bv. Wol! koop verkieslik katoen wat die vel laat asemhaal.
* Vermy seep, gegeurde velprodukte en harde wasmiddels.
*Moenie jou kind lang, warm baddens laat neem wat die vel kan laat uitdroog nie.
*Kry spesiale velmiddels by die apteek.
*Die dokter kan moontlik ʼn ligte steroïede (kortisoon) room voorskryf as die uitslag baie irriterend is, of antihistamien om die gejeuk te laat bedaar. Soms is dit nodig om ʼn antibiotika te laat voorskryf om sekondêre infeksies te behandel.
Wat om te doen:
Vra gereeld vir die kind wanneer laas hy stoelgang gehad het en let ook op as hy toilet toe gaan of hy wel tyd in die toilet gebruik en of hy wel stoelgang passeer het, dit mag nodig wees om hom ʼn ligte lakseermiddel of vrugte in sy dieet in te sluit om hardlywigheid te verlig as dit chronies is gaan kyk of daar enige rede is vir spanning in sy lewe is? As daar enige rede vir enkoprese is, sal die dokter die situasie met jou en jou kind bespreek en dan ʼn besluit neem. Andersins genoeg vesel en vloeistof in jou kind se dieet. Moenie jou kind straf of afkeur wys nie dit kan die situasie vererger. Let op of jou kind se skoolprestasies na wense is, jou kind kan deur ander kinders geterg word as hulle bv. ruik dat hy sy broek vuil gemaak het. Gee hom ʼn skoon onderbroekie saam skool toe net as dit nodig is, slegs as die hardlywigheid chronies is en tot daar ʼn oplossing is.
Designed by LinkDirect Marketing(Pty)Ltd