A tot Z van Kindersiektes
Wat om te doen:
*Ruil jou kind se doek so gou as moontlik nadat hy stoelgang passeer het of geürineer het.
*Was die boudjies goed met elke doekruiling, en wend voorkomende ʼn boudjie salf aan om die boudjies te beskerm self vaseline na elke doekruiling sal help want dit vorm ʼn olie basis op die boudjies wat beskerm. Antipeol boudjie salf is ideaal as die boudjies reeds gebrand het veral met diarree dit het Lanoline in wat goed is vir die beskerm en herstel proses. Indien dit moontlik is laat jou kind vir rukke sonder ʼn doek lê sodat die boudjies lug kry.
*As die uitslag nie beter word na ʼn paar dae nie moet jy die dokter raadpleeg hy kan ʼn middel voorskryf om die swam te behandel, dit kan net behandel word deur ʼn antibiotiese room.
Designed by LinkDirect Marketing(Pty)Ltd