fbpx
logo

A tot Z van Kindersiektes

Candida-Infeksie

(Fungus/Swam)

As jou baba se weerstand verswak as gevolg van swak voeding of ʼn siekte toestand. Dit is die algemeenste oorsaak van stomatitis (seertjies in die mond) wat by babas voorkom. Infeksie ontstaan soms na antibiotiese behandeling, veral met ʼn breëspektrum-antibiotika.

Tekens en simptome.

Daar is ʼn wit kollerige letsels veral op die tandvleis en aan die mondslymvliese en keel wat baie lyk soos melk stolsels.

Dit is gewoonlik pynloos tensy daar ʼn sekondêre infeksie intree.

Hierdie kan versprei na die sluk derm kan infeksie veroorsaak asook diarree, kan ook na die longe versprei en pneumonie veroorsaak wat baie gevaarlik kan wees.

Behandeling volgens voorskrif.

error: Content is protected !!