fbpx Skip to content

CPR / KPR vir kinders – In geval van ‘n ongeluk

[et_pb_section admin_label=”section” fullwidth=”on” specialty=”off” background_color=”#2ea3f2″ inner_shadow=”on” parallax=”off”][et_pb_fullwidth_header admin_label=”Fullwidth Header” title=”CPR / KPR vir kinders” background_layout=”dark” text_orientation=”left” header_fullscreen=”off” header_scroll_down=”off” parallax=”off” parallax_method=”off” content_orientation=”center” image_orientation=”center” title_font=”|on|on||” subhead_font=”|on|on||” custom_button_one=”off” button_one_letter_spacing=”0″ button_one_use_icon=”default” button_one_icon_placement=”right” button_one_on_hover=”on” button_one_letter_spacing_hover=”0″ custom_button_two=”off” button_two_letter_spacing=”0″ button_two_use_icon=”default” button_two_icon_placement=”right” button_two_on_hover=”on” button_two_letter_spacing_hover=”0″ subhead=”In geval van ‘n ongeluk”] [/et_pb_fullwidth_header][/et_pb_section][et_pb_section admin_label=”Section” fullwidth=”off” specialty=”off” background_image=”http://www.sransmaenbaba.co.za/wp-content/uploads/2016/03/sransmababa-min.png” transparent_background=”off” allow_player_pause=”off” inner_shadow=”off” parallax=”on” parallax_method=”off” padding_mobile=”off” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” make_equal=”off” use_custom_gutter=”off”][et_pb_row admin_label=”Row” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” use_custom_gutter=”off” padding_mobile=”off” allow_player_pause=”off” parallax=”off” parallax_method=”off” make_equal=”off” column_padding_mobile=”on”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]

Kinders is van nature nuuskierig en is onbewus van gevare, daarom kan hulle maklik in gevaar situasies beland. Dit mag dalk nie altyd ernstig wees nie maar tog is dit belangrik om op hoogte te wees van noodhulp tegnieke wat jou kind se lewe na ʼn ernstige ongeluk kan red. Hulle se kennis is mag!! As jy weet wat om in ʼn bepaalde situasie te doen sal jy nie net vinnig en doeltreffend kan optree nie maar ook kalm kan optree!! Prioriteite : Ongeag van jou kind se besering moet jy die volgende doen as hy bewusteloos is-

  1. Maak seker dat hy asemhaal en as hy nie asemhaal nie moet jy onmiddellik mond-tot-mond asemhaling toepas voordat jy aan enige ander besering aandag gee. LW as hy asemhaal sal sy hart ook klop.
  2. Jy moet enige ernstige bloeding stop.
  3. Nadat stappe een en twee afgehandel is kan jy ander beserings behandel.
  • Ondersoek jou kind:
  1. As jou kind bewusteloos is en asemhaal moet jy hom deeglik ondersoek van kop tot tone om die aard van die besering vas te stel.
  2. Probeer om sy kop terug gebuig te hou sodat sy lugweë oop bly as dit moontlik is moet iemand sy kop vashou tydens die ondersoek.
  3. Vergelyk altyd die een kant van sy liggaam met die ander kant van sy liggaam of een ledemaat met die ander beweeg hom so min as moontlik
  4. Glip jou hand onder sy kop of rug en maak seker dat daar nie bloeding nie, behandel dan ander beserings wat jy vind.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

error: Content is protected !!