fbpx Skip to content

CPR / KPR vir kinders – MOND-TOT-MOND ASEMHALING

[et_pb_section admin_label=”section” fullwidth=”on” specialty=”off” background_color=”#2ea3f2″ inner_shadow=”on” parallax=”off”][et_pb_fullwidth_header admin_label=”Fullwidth Header” title=”CPR / KPR vir kinders” background_layout=”dark” text_orientation=”left” header_fullscreen=”off” header_scroll_down=”off” parallax=”off” parallax_method=”off” content_orientation=”center” image_orientation=”center” title_font=”|on|on||” subhead_font=”|on|on||” custom_button_one=”off” button_one_letter_spacing=”0″ button_one_use_icon=”default” button_one_icon_placement=”right” button_one_on_hover=”on” button_one_letter_spacing_hover=”0″ custom_button_two=”off” button_two_letter_spacing=”0″ button_two_use_icon=”default” button_two_icon_placement=”right” button_two_on_hover=”on” button_two_letter_spacing_hover=”0″ subhead=”MOND-TOT-MOND ASEMHALING”] [/et_pb_fullwidth_header][/et_pb_section][et_pb_section admin_label=”Section” fullwidth=”off” specialty=”off” background_image=”http://www.sransmaenbaba.co.za/wp-content/uploads/2016/03/sransmababa-min.png” transparent_background=”off” allow_player_pause=”off” inner_shadow=”off” parallax=”on” parallax_method=”off” padding_mobile=”off” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” make_equal=”off” use_custom_gutter=”off”][et_pb_row admin_label=”Row” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” use_custom_gutter=”off” padding_mobile=”off” allow_player_pause=”off” parallax=”off” parallax_method=”off” make_equal=”off” column_padding_mobile=”on”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]

Dit is die resussitasie tegniek wat jy onmiddellik toepas as jou kind nie asemhaal nie dit doen jy maak nie saak waar jy is nie.

As jy vir een of ander rede nie jou mond oor jou kind se mond kan sit nie kan jy sy mond toemaak en asem deur sy neus in blaas. As jou baba klein is kan jy jou mond oor sy neus en sy mond plaas.

  1. Buig jou kind se kop agteroor sodat die lugweg oop is en stut jou kind se kakebeen met een hand, maar wees versigtig dat jy nie jou hand op sy nek sit en die lugpyp toedruk nie, knyp sy neusgate met twee vingers van die ander hand toe.
  2. Neem ʼn diep asemteug maak jou mond wyd oop verseël jou kind se mond met jou eie.
  3. Blaas liggies maar ferm in sy mond in, blaas van jou longe af, nie net van jou mond af nie, totdat jy sy borskas sien beweeg!! Kyk langs sy borskas af en maak seker die borskas moet weer terugval as jy geslaag het!! As jou kind se borskas nie gelig het nie, kyk dat : 1) Sy kop in die regte posisie is 2) Jy die neusgate toeknyp en dat jou mond ʼn lugdigte seel om jou kind se mond vorm. 3) Probeer weer ʼn keer, en as dit nie slaag nie kan jy hom ʼn paar klappe op die rug gee soos wanneer hy verstik het.
  4. Herhaal die prosedure nog so drie keer so vinnig as jy kan; wag dat die borskas tussen asemhaling eers weer sak. Voel dan of jou kind se hartklop
  5. As jou kind se hart klop, moet jy voortgaan met die reddings asemhaling teen ʼn spoed van 1520 per minuut, totdat hy alleen kan asemhaal, sodra hy alleen asemhaal, moet jy hom in die herstel posisie laat lê terwyl jy vir die ambulans wag.
  6. As jou kind se hart nie klop nie, BEGIN DADELIK MET EKSTERNE BORSKAS KOMPRESSIES

Mond-tot-mond asemhaling op klein babas en klein kindertjies.

  • Die basiese tegniek bly dieselfde maar jy moet die baba se kleiner lyf ingedagte hou, omdat die ruimte tussen die neus en die mond so klein is, sal dit makliker wees as jy jou mond oor sy mond en neus sit. Jy sal ook net klein bietjie lug in sy longe moet inblaas teen ʼn tempo van tot 20 teue per minuut, daarom moet jy nie baie hard blaas nie.
  • Laat jou baba op sy rug lê. Klop sy voetsole om seker te maak dat hy werklik bewusteloos is, as daar geen reaksie is nie, moet jy sy kop effens agteroor buig deur op sy voorkop te druk en sy ken met jou 2 vingers te stut, moenie sy koppie te ver agteroor buig nie.
  • Skuif een hand onder sy ruggie in en hou sy kop terug, plaas dan jou mond oor sy neus en mond. Haal liggies asem en blaas totdat sy borskas oplig. Herhaal nog drie keer so vinnig as jy kan, en voel dan of die hart klop.

Belangrik as die longe nie wil opblaas nie volg weer dieselfde stappe om te kyk of die lugweg oop is, as die lug nie in wil forseer nie hou jou baba weer onderste bo en klap hom so paar keer op die rug.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

error: Content is protected !!