fbpx Skip to content

CPR / KPR vir kinders – Verdrinking

[et_pb_section admin_label=”section” fullwidth=”on” specialty=”off” background_color=”#2ea3f2″ inner_shadow=”on” parallax=”off”][et_pb_fullwidth_header admin_label=”Fullwidth Header” title=”CPR / KPR vir kinders” background_layout=”dark” text_orientation=”left” header_fullscreen=”off” header_scroll_down=”off” parallax=”off” parallax_method=”off” content_orientation=”center” image_orientation=”center” title_font=”|on|on||” subhead_font=”|on|on||” custom_button_one=”off” button_one_letter_spacing=”0″ button_one_use_icon=”default” button_one_icon_placement=”right” button_one_on_hover=”on” button_one_letter_spacing_hover=”0″ custom_button_two=”off” button_two_letter_spacing=”0″ button_two_use_icon=”default” button_two_icon_placement=”right” button_two_on_hover=”on” button_two_letter_spacing_hover=”0″ subhead=”Verdrinking”] [/et_pb_fullwidth_header][/et_pb_section][et_pb_section admin_label=”Section” fullwidth=”off” specialty=”off” background_image=”http://www.sransmaenbaba.co.za/wp-content/uploads/2016/03/sransmababa-min.png” transparent_background=”off” allow_player_pause=”off” inner_shadow=”off” parallax=”on” parallax_method=”off” padding_mobile=”off” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” make_equal=”off” use_custom_gutter=”off”][et_pb_row admin_label=”Row” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” use_custom_gutter=”off” padding_mobile=”off” allow_player_pause=”off” parallax=”off” parallax_method=”off” make_equal=”off” column_padding_mobile=”on”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]

Jy kan jou kind net help as jy self veilig is. moenie sommer in die water spring as dit in geval van ʼn rivier of ʼn dam is nie! as jy ʼn reddings gordel of ʼn lang voorwerp bv. ʼn paal kan uithou waaraan jou kind kan vashou nie of as jy hom nie met die arm kan bykom nie!

As jou kind nie asemhaal nie moet jy dadelik mond-tot-mond-asemhaling begin!

Klein kindertjies kan in ʼn toestand ingaan wat bekend staan as ‘Onderwater-hibernering’ en hul asems vir ʼn ongelooflike lang tye inhou. Moet dus nie ophou met mond-tot-mond-asemhaling nie, hou aan totdat die ambulans opdaag of jy by ʼn dr uitkom!!! Moenie probeer om die water uit jou kind se longe te dreineer as hy nie asemhaal nie – hy sal dit self uithoes sodra hy self weer begin asemhaal!

Onthou altyd kinders het nie veel water nodig om in te verdrink nie!! hulle kan in 5 cm diep water verdrink daarom mag ʼn mens kinders nooit alleen los as hulle naby water of in die bad is nie! as jou kind ʼn rukkie onder koue water was mag hipotermie intree.

Wat moet ek doen?

  1. As jou kind by sy bewussyn is , moet jy hom so gou as moontlik uit die water haal en hom met droë klere bedek en terwyl jy hom onderdak probeer kry. Trek so gou as moontlik vir hom warm klere aan om hipotermie (koue veroorsaak lae liggaam- temperatuur) te voorkom.
  2. As jou kind bewusteloos is, moet jy dadelik kyk of hy asemhaal? As hy nie asemhaal nie moet jy onmiddellik begin om mond-tot-mond asemhaling toe te pas!! En moenie ophou nie, al was hy lank onderwater! Gaan voort met mond-tot-mond asemhaling totdat daar hulp opdaag!

As jou kind wel asemhaal maar bewusteloos is sit hom in ʼn herstel posisie!! Maak hom toe met enige iets wat hitte kan gee! Bv. ʼn baadjie, ʼn droë handdoek of as beskikbaar is, ʼn kombers!! Moet vereers nie die nat klere uittrek nie! hou jou kind al die tyd onder goeie observasie indien hy sou ophou met asemhaal dat jy onmiddellik kan begin met mond-tot-mond asemhaling.

  1. Baie belangrik as jou kind bewusteloos is moet hom nooit alleen laat nie!
  2. Indien daar wel ʼn ander volwassene teenwoordig is kan julle so gou as moontlik self jou kind na die naaste Trauma afdeling neem! Maar iemand moet agter in die voertuig by die kind sit en aangaan met mondtotmond asemhaling!

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

error: Content is protected !!