fbpx Skip to content

Enkoprese

[et_pb_section admin_label=”section” fullwidth=”on” specialty=”off” background_color=”#2ea3f2″ inner_shadow=”on” parallax=”off”][et_pb_fullwidth_header admin_label=”Fullwidth Header” title=”Enkoprese” background_layout=”dark” text_orientation=”left” header_fullscreen=”off” header_scroll_down=”off” parallax=”off” parallax_method=”off” content_orientation=”center” image_orientation=”center” title_font=”|on|on||” subhead_font=”|on|on||” custom_button_one=”off” button_one_letter_spacing=”0″ button_one_use_icon=”default” button_one_icon_placement=”right” button_one_on_hover=”on” button_one_letter_spacing_hover=”0″ custom_button_two=”off” button_two_letter_spacing=”0″ button_two_use_icon=”default” button_two_icon_placement=”right” button_two_on_hover=”on” button_two_letter_spacing_hover=”0″] [/et_pb_fullwidth_header][/et_pb_section][et_pb_section admin_label=”Section” fullwidth=”off” specialty=”off” background_image=”http://www.sransmaenbaba.co.za/wp-content/uploads/2016/03/sransmababa-min.png” transparent_background=”off” allow_player_pause=”off” inner_shadow=”off” parallax=”on” parallax_method=”off” padding_mobile=”off” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” make_equal=”off” use_custom_gutter=”off”][et_pb_row admin_label=”Row” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” use_custom_gutter=”off” padding_mobile=”off” allow_player_pause=”off” parallax=”off” parallax_method=”off” make_equal=”off” column_padding_mobile=”on”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]

Enkoprese:

Enkoprese (as gevolg van Hardlywigheid) is die naam wat gegee word aan die verskynsel dat ʼn kind gereeld sy broek vuilmaak na hy toiletonderrig gehad het. As die kind reeds vier of vyf jaar oud is, moet dit beskou word as ʼn simptoom van ʼn onderliggende probleem eerder as ʼn stadige ontwikkeling. Die algemene oorsaak van enkoprese is hardlywigheid. Harde, droë ontlasting hoop in die ingewande op en die los waterige ontlasting gaan langs aan verby, hy het altyd stoelgang merke in sy onderbroek, jy kan dit selfs verkeerdelik as diarree aansien. Die probleem ontstaan dikwels as gevolg van ʼn emosionele versteuring in die kind se lewe, soos bv. die koms van ʼn nuwe baba. indien dit gebeur van hul babadae af as hul aanhou om hul broekies vuil te maak is dit dalk ʼn teken van te strenge toilet onderrig.

Wat om te doen:

Vra gereeld vir die kind wanneer laas hy stoelgang gehad het en let ook op as hy toilet toe gaan of hy wel tyd in die toilet gebruik en of hy wel stoelgang passeer het, dit mag nodig wees om hom ʼn ligte lakseermiddel of vrugte in sy dieet in te sluit om hardlywigheid te verlig as dit chronies is gaan kyk of daar enige rede is vir spanning in sy lewe is? As daar enige rede vir enkoprese is, sal die dokter die situasie met jou en jou kind bespreek en dan ʼn besluit neem. Andersins genoeg vesel en vloeistof in jou kind se dieet. Moenie jou kind straf of afkeur wys nie dit kan die situasie vererger. Let op of jou kind se skoolprestasies na wense is, jou kind kan deur ander kinders geterg word as hulle bv. ruik dat hy sy broek vuil gemaak het. Gee hom ʼn skoon onderbroekie saam skool toe net as dit nodig is, slegs as die hardlywigheid chronies is en tot daar ʼn oplossing is.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

error: Content is protected !!