fbpx Skip to content

Fetale Alkohol Sindroom

[et_pb_section admin_label=”section” fullwidth=”on” specialty=”off” background_color=”#2ea3f2″ inner_shadow=”on” parallax=”off”][et_pb_fullwidth_header admin_label=”Fullwidth Header” title=”Wat is fetale alkohol sindroom? ” background_layout=”dark” text_orientation=”left” header_fullscreen=”off” header_scroll_down=”off” parallax=”off” parallax_method=”off” content_orientation=”center” image_orientation=”center” title_font=”|on|on||” subhead_font=”|on|on||” custom_button_one=”off” button_one_letter_spacing=”0″ button_one_use_icon=”default” button_one_icon_placement=”right” button_one_on_hover=”on” button_one_letter_spacing_hover=”0″ custom_button_two=”off” button_two_letter_spacing=”0″ button_two_use_icon=”default” button_two_icon_placement=”right” button_two_on_hover=”on” button_two_letter_spacing_hover=”0″ subhead=”Ook bekend as F.A.S.”] [/et_pb_fullwidth_header][/et_pb_section][et_pb_section admin_label=”Section” fullwidth=”off” specialty=”off” background_image=”http://www.sransmaenbaba.co.za/wp-content/uploads/2016/03/sransmababa-min.png” transparent_background=”off” allow_player_pause=”off” inner_shadow=”off” parallax=”on” parallax_method=”off” padding_mobile=”off” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” make_equal=”off” use_custom_gutter=”off”][et_pb_row admin_label=”Row” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” use_custom_gutter=”off” padding_mobile=”off” allow_player_pause=”off” parallax=”off” parallax_method=”off” make_equal=”off” column_padding_mobile=”on”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]

Fetale alkoholsindroom word veroorsaak deur ʼn swanger vrou wat tydens swangerskap alkohol gebruik. Die alkohol word deur die swanger vrou se bloedstroom opgeneem in binne 20 minute na inname bereik dit die ongebore baba of dan die fetus. Alkohol is toksies maak nie saak hoe groot of hoe klein die hoeveelheid drank is nie! So met ander woorde alkohol is giftig vir jou ongebore baba!!

Enige orgaan van jou ongebore baba kan beskadig kan word:

F.A.S. bestaan uit:

  • Intrauterine groei vertraging, onthou dat jou baba se organe nie opgewasse is om dit te verwerk nie bv. die lewer dit word net so in die baba blootgestel as in die moeder om dit te metaboliseer wat onmoontlik is.
  • Mikrosefalie en swaksinnigheid, met ander woorde jou baba se kop is klein in omtrek die brein is veral kwesbaar, breinskade is onomkeerbaar dit kan nie reggestel word nie!
  • Kort oog splete, middelgesig hipoplasie met ander woorde jou baba/kind kan ʼn klein middel gesig hê met –
  • Hart – en gewrig afwyking, palm voue,
  • ʼn Dun gladde bolip. Kort afstand tussen die neus en bolip!

Fetale alkoholsindroom veroorsaak groeivertraging en fisiese abnormaliteite en afwykings van die sentrale senustelsel. Dit kan onomkeerbare skade aan die onontwikkelde fetus veroorsaak! Met ander woorde as jou kind breinskade opdoen as gevolg van die moeder se alkohol gebruik/misbruik kan dit nooit weer herstel word nie! Fetale alkohol sindroom dui op ʼn aantal gebreke wat aanwesig is met die geboorte van die baba nl. Verstandelike gestremdheid, afwykings van die skedel en gesig, sowel as gedragsprobleme en wanaanpassing.

Kinders wat aan Fetale Alkohol sindroom ly, ondervind ernstige leer probleme, en is stadig om te leer praat, hulle toon ook gedragsprobleme soos hiperaktiwiteit, swak konsentrasie vermoë.

Daar is tans geen toets wat kan bepaal of ʼn baba Fetale Alkohol sindroom het nie, die diagnose word gemaak op geskiedenis van die moeder se alkohol inname en die aanwesigheid van simptome soos lae IK , swak ontwikkeling van gelaatstrekke, hartprobleme, sig- en gehoorprobleme en belemmering van immuniteit! Skokkende bevindings is dat van hierdie moeders nie bewus was van die gevare wat alkohol inhou vir hul ongebore baba nie!

‘n Onlangse video was bekend gestel deur ʼn moeder in Amerika wat tot haar grootste hartseer erken het dat sy ʼn tiener swangerskap gehad het en het alkohol gedrink terwyl sy swanger was en die skade wat dit aan haar dogter gedoen het dat haar dogter op 43 jaar nog die verstandelike vermoë van ʼn kind in graad een gehad het met ander woorde dieselfde as ʼn agtjarige, sy kon op haar 43 jaar net een opdrag op ʼn slag kon uitvoer en dat sy nie moontlike gevaarlike situasies kon uitken nie!! Dat sy soos ʼn onskuldige kind opgetree het!

So gebeur dit dan dat hulle in ʼn volwasse fase van hul lewe nie kan lees en skryf nie! Ook nie ʼn motor kan bestuur nie en somtyds mag hul liggaamlik heel normaal voorkom maar hul lewens kwaliteit word beïnvloed deur hul swak denk vermoë omdat hulle verstandelik gestremd is sal vir die res van hul lewe afhanklik van iemand wees!

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section][et_pb_section admin_label=”section” fullwidth=”on” specialty=”off” background_color=”#2ea3f2″ inner_shadow=”on” parallax=”off”][/et_pb_section][et_pb_section admin_label=”Section” fullwidth=”off” specialty=”off” background_image=”http://www.sransmaenbaba.co.za/wp-content/uploads/2016/03/sransmababa-min.png” transparent_background=”off” allow_player_pause=”off” inner_shadow=”off” parallax=”on” parallax_method=”off” padding_mobile=”off” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” make_equal=”off” use_custom_gutter=”off”][et_pb_row admin_label=”Row” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” use_custom_gutter=”off” padding_mobile=”off” allow_player_pause=”off” parallax=”off” parallax_method=”off” make_equal=”off” column_padding_mobile=”on”][et_pb_column type=”4_4″][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

error: Content is protected !!