fbpx Skip to content

Galbulte (Urtikarie)

[et_pb_section admin_label=”section” fullwidth=”on” specialty=”off” background_color=”#2ea3f2″ inner_shadow=”on” parallax=”off”][et_pb_fullwidth_header admin_label=”Fullwidth Header” title=”Galbulte (Urtikarie)” background_layout=”dark” text_orientation=”left” header_fullscreen=”off” header_scroll_down=”off” parallax=”off” parallax_method=”off” content_orientation=”center” image_orientation=”center” title_font=”|on|on||” subhead_font=”|on|on||” custom_button_one=”off” button_one_letter_spacing=”0″ button_one_use_icon=”default” button_one_icon_placement=”right” button_one_on_hover=”on” button_one_letter_spacing_hover=”0″ custom_button_two=”off” button_two_letter_spacing=”0″ button_two_use_icon=”default” button_two_icon_placement=”right” button_two_on_hover=”on” button_two_letter_spacing_hover=”0″] [/et_pb_fullwidth_header][/et_pb_section][et_pb_section admin_label=”Section” fullwidth=”off” specialty=”off” background_image=”http://www.sransmaenbaba.co.za/wp-content/uploads/2016/03/sransmababa-min.png” transparent_background=”off” allow_player_pause=”off” inner_shadow=”off” parallax=”on” parallax_method=”off” padding_mobile=”off” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” make_equal=”off” use_custom_gutter=”off”][et_pb_row admin_label=”Row” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” use_custom_gutter=”off” padding_mobile=”off” allow_player_pause=”off” parallax=”off” parallax_method=”off” make_equal=”off” column_padding_mobile=”on”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]

Galbulte (Urtikarie)

Wat is dit?

Dit is gewoonlik ʼn allergiese reaksie wat gewoonlik by groter kinders voorkom. Die uitslag lyk soos ʼn brandnetel wat jou vel gebrand het- onreëlmatige wit vlekke op ʼn rooi vel. Dis baie jeukerig en kan oraal op die lyf uitslaan in erge gevalle kan die ooglede en lippe opswel. In uiterste gevalle kan die keel ook swel dat die kind moeilik asemhaal. Soms kan die gejeuk afwesig wees en kom net swelsel saam met die uitslag voor. Koors kan ook vinnig styg. Sulke reaksies kom baie dikwels na insek byte voor of kan veroorsaak word deur ʼn allergie vir kos soos bv. vis, skulpvis of aarbeie. Medisyne soos aspirien en penisillien kan ook soms die toestand veroorsaak.

Wat om te doen:

*Neem jou kind dadelik dokter of ongevalle toe as daar swelling ontstaan veral van die keel / lugweg kan gevaarlik wees.

*Gee parasetamol vir koors.

*Antihistamien kan vir die gejeuk voorgeskryf word.

*In ernstige gevalle kan kortisoon voorgeskryf word- soms is selfs ʼn adrenalien inspuiting nodig.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

error: Content is protected !!