fbpx Skip to content

Kinkhoes

[et_pb_section admin_label=”section” fullwidth=”on” specialty=”off” background_color=”#2ea3f2″ inner_shadow=”on” parallax=”off”][et_pb_fullwidth_header admin_label=”Fullwidth Header” title=”Kinkhoes” background_layout=”dark” text_orientation=”left” header_fullscreen=”off” header_scroll_down=”off” parallax=”off” parallax_method=”off” content_orientation=”center” image_orientation=”center” title_font=”|on|on||” subhead_font=”|on|on||” custom_button_one=”off” button_one_letter_spacing=”0″ button_one_use_icon=”default” button_one_icon_placement=”right” button_one_on_hover=”on” button_one_letter_spacing_hover=”0″ custom_button_two=”off” button_two_letter_spacing=”0″ button_two_use_icon=”default” button_two_icon_placement=”right” button_two_on_hover=”on” button_two_letter_spacing_hover=”0″] [/et_pb_fullwidth_header][/et_pb_section][et_pb_section admin_label=”Section” fullwidth=”off” specialty=”off” background_image=”http://www.sransmaenbaba.co.za/wp-content/uploads/2016/03/sransmababa-min.png” transparent_background=”off” allow_player_pause=”off” inner_shadow=”off” parallax=”on” parallax_method=”off” padding_mobile=”off” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” make_equal=”off” use_custom_gutter=”off”][et_pb_row admin_label=”Row” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” use_custom_gutter=”off” padding_mobile=”off” allow_player_pause=”off” parallax=”off” parallax_method=”off” make_equal=”off” column_padding_mobile=”on”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]

Kinkhoes:

Dit is die gevaarlikste kindersiekte, veral by babas onder 12 maande. Dit word veroorsaak deur die bakterie Bordatella pertussis wat die lugweë met slym laat verstop. Kinkhoes begin as ʼn gewone hoes, die hoes word erger, met spasmodiese hoesbuie wat asemhaling moeilik maak, hoesbuie kan tot ʼn minuut lank duur indien nie langer nie en dat jou kind hyg na asem wat ʼn kenmerkende kraaigeluid vorm soos wat die lug deur ʼn asem teug verby die geswolle larinks ingetrek word. Babas haal selfs moeiliker asem hulle, babas kan nie maklik ʼn tegniek aanleer om die longe vol suurstof in te trek nie dit kan dus noodlottig wees. Soms kom braking voor na ʼn hoesbui. Hoesbui kan tot 10 weke duur, sekondêre komplikasie soos longontsteking of brongitis kan voorkom na kinkhoes.

Wat om te doen:

Eerstens maak seker jou kind word geïmmuniseer teen kinkhoes, raadpleeg jou dokter so gou as moontlik as jy vermoed jou kind het kinkhoes, glad nie skool toe nie.

Met languitgerekte hoesbui laat jou kind regop sit en hom effens vooroor hou.

Hou ʼn bakkie byderhand vir braking en slym in keel.

Slaap by jou kind in die kamer sodat hy nie alleen is tydens die hoesbuie nie.

Gee genoeg energie vloeistowwe dat jou kind nie ontwater tydens hoesbuie en braking nie.

Indien toestand vererger dat jou kind addisioneel suurstof nodig het is daar ʼn moontlikheid van hospitalisasie sowel as daar sekondêre komplikasie is as gevolg van die kinkhoes.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

error: Content is protected !!