fbpx Skip to content

Ontwatering: (Dehidrasie)

[et_pb_section admin_label=”section” fullwidth=”on” specialty=”off” background_color=”#2ea3f2″ inner_shadow=”on” parallax=”off”][et_pb_fullwidth_header admin_label=”Fullwidth Header” title=”Ontwatering: (Dehidrasie)” background_layout=”dark” text_orientation=”left” header_fullscreen=”off” header_scroll_down=”off” parallax=”off” parallax_method=”off” content_orientation=”center” image_orientation=”center” title_font=”|on|on||” subhead_font=”|on|on||” custom_button_one=”off” button_one_letter_spacing=”0″ button_one_use_icon=”default” button_one_icon_placement=”right” button_one_on_hover=”on” button_one_letter_spacing_hover=”0″ custom_button_two=”off” button_two_letter_spacing=”0″ button_two_use_icon=”default” button_two_icon_placement=”right” button_two_on_hover=”on” button_two_letter_spacing_hover=”0″] [/et_pb_fullwidth_header][/et_pb_section][et_pb_section admin_label=”Section” fullwidth=”off” specialty=”off” background_image=”http://www.sransmaenbaba.co.za/wp-content/uploads/2016/03/sransmababa-min.png” transparent_background=”off” allow_player_pause=”off” inner_shadow=”off” parallax=”on” parallax_method=”off” padding_mobile=”off” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” make_equal=”off” use_custom_gutter=”off”][et_pb_row admin_label=”Row” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” use_custom_gutter=”off” padding_mobile=”off” allow_player_pause=”off” parallax=”off” parallax_method=”off” make_equal=”off” column_padding_mobile=”on”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]

Ontwatering: (Dehidrasie)

As jou baba nie genoeg vloeistowwe inneem nie of as dit as gevolg van vog verlies is bv. diarree of braking. Kan jou baba ontwater. Ontwatering by babas of kleuters is ernstig en het dringend aandag nodig. Gevaartekens is wanneer jou kind diarree het en of braak en wil nie drink nie.

** Na ʼn paar uur steeds ʼn droë doek het en ʼn droë tong of mond,

**of slegs klein hoeveelhede urine wat baie donker is wat ʼn skerp reuk het,

**en jou baba is onrustig en angstig.

Simptome:

Erge ontwatering sluit ingeduikte fontanelle, ingesonke sonder trane en ʼn droë mond en lippe. As jy jou baba se vel vasknyp tussen jou vingers en dit neem ʼn paar minute om terug te keer na die oorspronklike vorm, jou kind is dors, rusteloos en prikkelbaar, en raak dan stil.

Wat om te doen:

Kontak jou dokter so gou as moontlik of neem jou baba na die naaste ongevalle. Jou baba moet so gou as moontlik gerehidreer word. jou baba sal waarskynlik moet opgeneem word in die hospitaal om binne aarse vloeistof te kry. Voorlopig in geval van braking en diarree geen melk voeding nie tensy die moeder nog borsvoed andersins mondelinge rehidrasie vloeistof wat ryk is aan elektroliete kort- kort klein hoeveelhede. Melk (Proteïne daarin) mag net die dermslymvlies van voor af vernietig die derm flora moet ten minste 24 uur kry om te herstel voordat half sterkte voedings versigtig aangebied word.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

error: Content is protected !!