fbpx Skip to content

Sproei

[et_pb_section admin_label=”section” fullwidth=”on” specialty=”off” background_color=”#2ea3f2″ inner_shadow=”on” parallax=”off”][et_pb_fullwidth_header admin_label=”Fullwidth Header” title=”Sproei” background_layout=”dark” text_orientation=”left” header_fullscreen=”off” header_scroll_down=”off” parallax=”off” parallax_method=”off” content_orientation=”center” image_orientation=”center” title_font=”|on|on||” subhead_font=”|on|on||” custom_button_one=”off” button_one_letter_spacing=”0″ button_one_use_icon=”default” button_one_icon_placement=”right” button_one_on_hover=”on” button_one_letter_spacing_hover=”0″ custom_button_two=”off” button_two_letter_spacing=”0″ button_two_use_icon=”default” button_two_icon_placement=”right” button_two_on_hover=”on” button_two_letter_spacing_hover=”0″] [/et_pb_fullwidth_header][/et_pb_section][et_pb_section admin_label=”Section” fullwidth=”off” specialty=”off” background_image=”http://www.sransmaenbaba.co.za/wp-content/uploads/2016/03/sransmababa-min.png” transparent_background=”off” allow_player_pause=”off” inner_shadow=”off” parallax=”on” parallax_method=”off” padding_mobile=”off” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” make_equal=”off” use_custom_gutter=”off”][et_pb_row admin_label=”Row” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” use_custom_gutter=”off” padding_mobile=”off” allow_player_pause=”off” parallax=”off” parallax_method=”off” make_equal=”off” column_padding_mobile=”on”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]

Sproei:

Is ʼn algemene infeksie by babas kan veroorsaak word deur die swam Candida Albicans wat normaalweg op die vel in die mond of selfs in die vagina voorkom. Wanneer die natuurlik balans van organismes in en op die lyf versteur word, kan sproei ontstaan, wat ʼn intense ontsteking en irritasie veroorsaak. Sproei is selde skadelik en reageer vinnig op behandeling , maar dit kan erg ongemaklik wees. Dit kan ook voorkom as ʼn baie rooi luier uitslag wat nie op normale skerm rome reageer nie. As die baba dit in die mond kry sal daar wit kolle aan die binnekant van die mond wees. Ouer kinders en volwassenes kan dikwels sproei in die vagina en selfs seuntjies kan die onder die voorvelletjies van die penis kry. Dit gaan gepaard met ʼn intense gejeuk, pyn en ontsteking.

Wat om te doen:

Kyk eerste in die mondjie vir die wit kolle en raadpleeg jou dokter. As jy nog borsvoed, sal jy sowel as jou baba moet behandeling kry, gewoonlik in die vorm van ʼn salf. Vir sproei op die boudjies is daar ʼn spesiale swamdodende skerm room, vra jou apteker!? Daar is spesiale rome vir die vagina sproei beskikbaar ( Mycostatin ). Indien dit nie binne 2 dae opgeklaar is nie, is daar moontlik ʼn sekondêre bakteriese infeksie. Gaan dan terug dokter toe!

Probiotika: is ʼn goeie bakterieë wat sterk immuun- en spysverteringstelsel bevorder. Die probiotiese stam Reuteri ( Lacto- bacillus reuterie) help om orale sproei en luieruitslag te behandel deur die produksie van die natuurlike antibiotikum reuterin, wat effektief is in die uitroei van candida. Vir die sproei in die mond maak ʼn enkele Reuteri suurlemoengeur koubare tablet fyn, en laat dit in die mond oplos. Vir luier uitslag kan kinders die probiotika deur ʼn Reuteri strooitjie drink saam met enige koel vloeistof of ʼn hele strooitjie kan in ʼn bottel gesit word vir ʼn jonger baba. gebruik een dosis ʼn dag vir ʼn week lank na die simptome verdwyn het.

Reuteri: is ook doeltreffend vir die herstel van ʼn gesonde, gebalanseerde spysverteringsflora, aansteeklike diarree, (gebruik saam rehidrasie oplossing in vloeistowwe) verminder die gebruik van antibiotika deur die immuunstelsel te versterk, verlig simptome geassosieer met laktose intoleransie en volwasse gis infeksies. ( Krampe, winde en diarree).

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

error: Content is protected !!