fbpx Skip to content

Tande Kry

[et_pb_section admin_label=”section” fullwidth=”on” specialty=”off” background_color=”#2ea3f2″ inner_shadow=”on” parallax=”off”][et_pb_fullwidth_header admin_label=”Fullwidth Header” title=”Tande Kry” background_layout=”dark” text_orientation=”left” header_fullscreen=”off” header_scroll_down=”off” parallax=”off” parallax_method=”off” content_orientation=”center” image_orientation=”center” title_font=”|on|on||” subhead_font=”|on|on||” custom_button_one=”off” button_one_letter_spacing=”0″ button_one_use_icon=”default” button_one_icon_placement=”right” button_one_on_hover=”on” button_one_letter_spacing_hover=”0″ custom_button_two=”off” button_two_letter_spacing=”0″ button_two_use_icon=”default” button_two_icon_placement=”right” button_two_on_hover=”on” button_two_letter_spacing_hover=”0″] [/et_pb_fullwidth_header][/et_pb_section][et_pb_section admin_label=”Section” fullwidth=”off” specialty=”off” background_image=”http://www.sransmaenbaba.co.za/wp-content/uploads/2016/03/sransmababa-min.png” transparent_background=”off” allow_player_pause=”off” inner_shadow=”off” parallax=”on” parallax_method=”off” padding_mobile=”off” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” make_equal=”off” use_custom_gutter=”off”][et_pb_row admin_label=”Row” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” use_custom_gutter=”off” padding_mobile=”off” allow_player_pause=”off” parallax=”off” parallax_method=”off” make_equal=”off” column_padding_mobile=”on”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]

Tande Kry:

Babas en klein kindertjies se tande begin reeds ontwikkel lank voordat hulle in die mond sigbaar is, selfs voor geboorte.

*Die eerste tande wat verskyn is die voorste sny tande. Die 20 primêre tande verskyn gewoonlik die kind twee en ʼn half jaar oud is.

*Tande kry kan die tandvliese gevoelig en seer maak – en babas is dikwels moeilik en prikkelbaar in die tyd. Soos wat die tandjies deurkom, raak die tandvliese rooi en dikwels effens ontsteek.

*Baba kan ook losstoelgange hê wat verwant is aan tandekry wat verlig word met probiotika.

*Let wel as jou baba koors het kan dit moontlik ʼn ander infeksie wees, sien dan jou dokter, wees versigtig om alle probleme te koppel aan tande kry

Wat om te doen:

Sommige babas hou daarvan om iets te kou as hulle tande sny, soos ʼn tande/bytring wat in die yskas gehou word die koue bring ook gou verligting, of selfs ʼn stukkie beskuit of ʼn stukkie biltong, ( hou egter net toesig om verstikking te voorkom.) Belê verder in ʼn goeie plaaslike pynverdower wat spesiaal geformuleer is vir tande kry wat nie aspirien bevat nie!!!

*Teejel is ʼn antiseptiese, pynstillende jel wat vinnige verligting vir seer en ontsteekte tandvliese bied. Dit smaak lekker en is suikervry. Jy kan dit liggies met ʼn skoon vinger oor die tandvleis masseer wat inteendeel baie effektief is en bring gou verligting. Deesdae kry jy tandekrale wat veilig om die nek vasmaak en jou baba/kleuter kan met gemak daaraan kou. Anders doen navraag by jou plaaslike apteek.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

error: Content is protected !!